Wiekus Mellet
Gr. 2 - 3de plek in gr. 2 (Nasionaal)
Universiteit van Stellenbosch (US) en Sanlam se “Woorde Open Wêrelde (WOW) Spelfees”.
Ons was opgewonde om in 2024 weer van gr 1 tot gr 7 aan die WOW Spelfees te kon deelneem.
Die eerste siftingsproses het begin op skoolvlak waar leerlinge uit elke graad kon inskryf om aan die Spelfees deel te neem. Die top 6 spellers in elke graad het deurgegaan na die Distriksronde.