Fietsry

Met groot opgewondenheid neem ons Trio-Welpies aan fietsry wedrenne deel. Die ervaring is uiters aangenaam en bring baie vreugde en genot aan almal wat deelneem. Die wedrenne is gevul met energie, kameraadskap en die pure plesier van fietsry.

Uitslae

Koedoeslaagte Parys
Cross Country Olympics (Extreme Cycling Offroad)


Andre Masuret:

  • Behaal ‘n 13de plek

AJ Kruger:

  • Behaal ‘n 17de plek

Juan Kruger:

  • Behaal ‘n 21ste plek

Imla XCM Fietsresies


Clocolan Deelnemers het 'n afstand van 15 km afgelê.

Cihan Botha:

  • 14de plek in die Sprog Boys-afdeling.

Sebastian Jordaan: 

  • 4de plek in die Nipper Boys-afdeling.

Kroonstad se fietsryers wys hul staal!


Op 12 April was daar fietswedrenne in Kroonstad gehou en die volgende is behaal:

Tydtoets 10km

  • Edri van Wyk (1ste)

Kriterium 

  • Edri van Wyk (1ste)
  • A.J Kruger (1ste)
  • Ymeri Wilken (1ste)

Juan Kruger het ook aan die wedren deelgeneem, waar hy erkenning ontvang het as 'n talentvolle jong ryer.

Mtb rof en stof Fauriesmith


Trio fietsry 10 Mei 2025

Ymeri Wilken:

  • 2de plek (16km)

Hendrik Rautenbach: 

  • 8ste plek (26 km)

© Kopiereg 2025 Trio Primêr - Alle Regte Voorbehou | Koekiebeleid | Privaatheidsbeleid

WhatsApp Chat
Terug na Sportpaneelbord
Terug na Bo