In Februarie het Trio se netbalseisoen in alle erns begin met proewe.
Met die 2025-seisoen wat voorlê, kom ons bou voort op ons vorige suksesse deur met passie, deursettingsvermoë en spanwerk te werk. Ons kan hierdie jaar nog beter doen en ons drome bereik!
Die Netbal Aandreeks van 6 Maart was 'n groot sukses met indrukwekkende uitslae. Spanne het uitstekende spel gelewer. Almal het hul beste gegee, wat gelei het tot 'n opwindende en sportiewe aand.
Uitslae van netbalwedstryde by Willem Postma se Aandreeks:
0.10
Wen 2-1 teen Jim Fouche
Wen 5-4 teen President Brand
Wen 5-2 teen Oranje Meisies (B)
0.11
Verloor 0-2 teen Universitas
Wen 1-0 teen Fichardpark
Verloor 1-2 teen President Brand
Gelykop 4-4 teen Bloemfontein Laerskool
Die Oor-die-Vaal Fees Mini-Netbal en Bulletjie rugby dag te Viljoenskroon op 8 Maart 2025, was 'n reuse sukses, gevul met opwinding en pret. Die 0.6 , 0.7 en 0.8A en B-spanne het die sonnige dag ten volle geniet. Die jong spelers het met energie en entoesiasme gespeel, terwyl toeskouers, insluitend ouers en afrigters, hulle ondersteun en aangemoedig het. Die organiseerders het 'n uitstekende werk gedoen om die dag glad te laat verloop en te verseker dat almal 'n onvergeetlike ervaring gehad het. Ons sien reeds uit na die volgende byeenkoms om hul liefde vir rugby en netbal te vier.
Op 11 Maart het ons 'n wonderlike netbaldag beleef met opwindende wedstryde teen Bailliepark. Ons is trots op julle en dankbaar vir almal se deelname en ondersteuning
Uitslae volg binnekort.
Ons skool se netbalspanne het van 26 tot 28 Maart aan 'n opwindende netbaltoer deelgeneem. Die leerders het hul vaardighede en spanwerk ten toon gestel en uitstekende sportmangees getoon. Die toer was lekker en het ons spanne die geleentheid gegee om teen verskeie ander skole mee te ding en waardevolle ervaring op te doen. Ons is trots op elke speler en sien uit na nog vele suksesvolle toernooie in die toekoms.
Uitslae volg binnekort.
Uitslae volg binnekort.
Uitslae volg binnekort.
Uitslae volg binnekort.
Uitslae volg binnekort.
Uitslae volg binnekort.
Uitslae volg binnekort.
Die mini-netbal het die naweek aan Lumiére se sportdag deelgeneem, dit was 'n goeie dag vir Trio waar ons kon bou op ons vaardighede. Ons sien uit na die res van die seisoen.
Uitslae volg binnekort.
Uitslae volg binnekort.
Uitslae is as volg:
• 0.10A wen 12-10
• 0.10B wen 8-3
• 0.11A wen 21-7
• 0.11B wen 22-2
• 0.11C wen 5-4
• 0.11D verloor 1-10
• 0.12A verloor 13-14
• 0.12B wen 25-1
• 0.13A wen 31-9
• 0.13B wen 16-12
• 0.13C wen 19-5
Onthou, 'n telling op die bord bepaal nie die grootte van 'n span se hart nie. Hou aan druk, hou aan droom—en weet dat die volgende wedstryd 'n nuwe kans bring!
Uitslae is as volg:
• 0.10A verloor 8-7
• 0.10B verloor 16-3
• 0.10C verloor 18-3
• 0.10D verloor 8-1
• 0.11A wen 25-5
• 0.11B verloor 9-7
• 0.11C verloor 8-3
• 0.11D gelykop 2-2
• 0.12A verloor 18-11
• 0.12B verloor 19-3
• 0.12C verloor 19-10
• 0.12D wen 16-9
• 0.13A verloor 35-9
• 0.13B verloor 17-6
• 0.13C verloor 21-8
• 0.13D wen 9-4
Trio se mini-netbalspanne het met groot opwinding aan Noordskool se Tintinkiedag deelgeneem. Dit was ’n wonderlike en suksesvolle dag vir Trio, en die dogters het elke oomblik geniet!
Die punte op die bord vertel nie die volle verhaal van 'n span se passie en vasberadenheid nie. Bly gefokus, bly gemotiveerd—want elke wedstryd bring 'n vars geleentheid om sterker terug te kom!
Uitslae is as volg:
• 0.10A verloor 22-11
• 0.10B verloor 15-5
• 0.10C verloor 29-0
• 0.10D verloor 10-4
• 0.11A wen 20-1
• 0.11B wen 13-7
• 0.11C gelykop 4-4
• 0.11D verloor 5-4
• 0.12A gelykop 11-11
• 0.12B verloor 22-3
• 0.12C verloor 15-3
• 0.12D verloor 10-7
• 0.13A verloor 20-9
• 0.13B verloor 28-10
• 0.13C verloor 18-2
• 0.13D wen 15-6
Uitslae sal binnekort beskikbaar wees.
• 0.10A speel gelykop 14-14
• 0.10B wen 10-7
• 0.11A wen 29-5
• 0.11B wen 29-0
• 0.12A verloor 13-16
• 0.12B verloor 5-20
• 0.13A verloor 14-20
• 0.13B verloor 9-21
• 0.10A wen 17-6
• 0.10B wen 13-12
• 0.11A wen 28-8
• 0.11B wen15-8
• 0.12a wen 20-15
• 0.12B wen 12-10
• 0.13a verloor 16-11
• 0.13B wen 21-11
Aan elke afrigter wil ek baie dankie sê vir julle harde werk, toewyding en die passie waarmee julle die netbalseisoen as Trio Primêr aangepak het. Ek is so trots op elkeen van julle.
Dogters baie dankie dat julle hard gewerk het. Dankie dat julle getrou geoefen het. Die resultate wys dit.
Dankie aan die ouers wat hulle kinders ondersteun het. Ons waardeer julle.
Ons sien uit na die nuwe seisoen wat voorlê.