Ons is ongelooflik trots op elke leerder wat deelneem aan redenaarskompetisies. Julle indrukwekkende vlak van redenaarskap is 'n bewys van julle harde werk en inspirerende toewyding. Julle bewys dat deur harde werk en vasberadenheid, enige doelwit bereik kan word. Ons waardeer julle toewyding en sien uit na toekomstige kompetisies waar julle weer sal skitter.
1ste) Lua Schoeman
2de) Samkelo Mdluli en Rynhardt Du Plessis
3de) Marlie Griesel
4de) Malachi Pretorius
1ste) Herman vd Walt
1ste) Wiekus Mellet
2de) Arno Geldenhuys
3de) Barkie Griesel
1ste) Nadia Esterhuizen
2de) Mia Vlotman
3de) GJ Boeije
1ste ) Lizré Kachelhoffer
2de) Martie Geldenhuys
3de) Daisy Visagie
1ste) Samu Mdluli
1ste) Luan Nel
2de ) Sep Vlotman
3de) Mea Geldenhuys
1ste ) Wian Els
Die volgende raakpraters het Saterdag 12 April aan die ATKV se eerste uitdunronde in Welkom deelgeneem. Hulle tonge was geslyp en hulle het hul goed van hul taak gekwyt.
Luan Nel
Samu Mdluli
GJ Boeije
Lizré Kachelhoffer
Daisy Visagie
Nadia Esterhuizen
Wiekus Mellet
Rynhardt du Plessis
Samkelo Mdluli
Lua Schoeman
Die volgende 2 leerders dring deur na die Vrystaat semi-finale rondte wat op die 23ste Mei sal plaasvind.
Luan Nel (Gr 6-7)
Samkelo Mdluli (Gr 1-3)
Baie geluk. Ons is baie trots op julle!