Rugby

Trio Primêr se gewildste spansport het groot opgewondenheid onder die leerders gebring. 2025 is vir ons 'n ongelooflik besige rugbyjaar.

Die afrigters se harde werk, die seuns se entoesiasme en uithouvermoë vir die kontaksport, kan nie anders as geprys te word nie.

Griffons Proewe: O.12 & O.13 Noord-streek
spelers gekies.

Ons is trots om aan te kondig dat die volgende O.12 en O.13-spelers gekies is vir die Noord-streekspanne, wat op 16 en 17 Mei aan die finale Griffons-proewe sal deelneem.
Baie geluk aan hierdie talentvolle spelers – ons wens julle alle sterkte toe!

Uitslae

Die Oor-die-Vaal Fees Mini Rugby Dag in Viljoenskroon was 'n groot sukses en het 'n dag vol opwinding en pret vir al die deelnemers gebied. Dit was 'n sonnige dag waarop al die 0.6 en 0.7 A en B spanne die dag ten volle geniet het. Die jong spelers het hul harte uitgespeel, en die toeskouers, insluitend ouers, afrigters, en ondersteuners, het hulle aangemoedig en gejuig vir elke poging en doel. Die organiseerders het uitstekend werk gedoen om die dag glad te laat verloop en 'n onvergeetlike ervaring vir almal te verseker. Almal sien reeds uit na die volgende geleentheid om weer saam te kom en die liefde vir rugby te vier. Uitslae is as volg:

• 0.11A – Verloor 19 – 14 teen Kathu
• 0.13A – Wen 15 – 0 teen President Brand
• 0.13A – Verloor 25 – 5 teen Onze Rust 

Die Oor-die-Vaal Fees Mini Rugby Dag in Viljoenskroon was 'n groot sukses en het 'n dag vol opwinding en pret vir al die deelnemers gebied. Dit was 'n sonnige dag waarop al die 0.6 en 0.7 A en B spanne die dag ten volle geniet het. Die jong spelers het hul harte uitgespeel, en die toeskouers, insluitend ouers, afrigters, en ondersteuners, het hulle aangemoedig en gejuig vir elke poging en doel. Die organiseerders het uitstekend werk gedoen om die dag glad te laat verloop en 'n onvergeetlike ervaring vir almal te verseker. Almal sien reeds uit na die volgende geleentheid om weer saam te kom en die liefde vir rugby te vier.

Uitslae is as volg:

• 0.9A wen 34 – 0
• 0.9B wen 29 – 0
• 0.11A wen 19 – 5
• 0.11B wen 39 – 0
• 0.13A wen 41 – 10
• 0.13B verloor 15 – 5
• 0.13C wen 22 – 0
• 0.13D verloor 19 – 0 

Ons skool se rugbyspanne het van 26 tot 28 Maart aan 'n opwindende rugbytoernooi deelgeneem te Camp Discovery. Die spelers het hul vaardighede en spanwerk ten toon gestel en uitstekende sportmangees getoon. Die toernooi was 'n groot sukses en het ons spanne die geleentheid gegee om teen verskeie ander skole mee te ding en waardevolle ervaring op te doen. Ons is trots op elke speler en sien uit na nog vele suksesvolle toernooie in die toekoms.

Uitslae is as volg:

• 0.7A 7 – 0 
• 0.7B 6 – 1 
• 0.9A 34 – 0 
• 0.9B 17 – 0 
• 0.11A 45 – 5 
• 0.11B 34 – 0 
• 0.13A 30 – 12 
• 0.13B 46 – 10 

• 0.7A wen 7-2
• 0.7B wen 4-2
• 0.7C wen 11-3

• 0.9A wen 32-0
• 0.9B wen 29-0

• 0.11A wen 21-0
• 0.11B wen 36-7

• 0.13A verloor 33-12
• 0.13B wen 14-5

Uitslae is as volg:

• 0.7A wen 5-0
• 0.7B wen 8-0
• 0.9A wen 36-0
• 0.9B wen 36-0
• 0.11A wen 53-0
• 0.11B wen 38-5
• 0.13A verloor 27-22
• 0.13B wen 53-0 

Uitslae is as volg:

• O.7A wen teen Noord 3 – 2
• O.7A wen teen Lumiere 14 – 1
• O.7B wen teen Parys 7 – 6
• O.7B verloor teen Vaal Park 4 – 2
• O.6A verloor teen Leeuwspruit 13 – 1
• O.6A verloor teen Noord 6 – 3
• O.6B wen teen Leeuwspruit 6 – 3
• O.6B wen teen Fonteine 6 – 4 

Uitslae is as volg:

• 0.9A wen 33-12
• 0.9B verloor 39-14
• 0.9C wen 28-17
• 0.11A verloor 21-0
• 0.11B verloor 12-5
• 0.11C wen 29-12
• 0.13C wen 15-12 

Uitslae is as volg:

• 0.9A wen 36-0
• 0.9B wen 24-5
• 0.11A wen 43-0
• 0.13A wen 47-0
• 0.13B wen 53-0 

Trio toon vasberadenheid en uithouvermoë teen Tjokkies!
Rugby gaan nie net oor tellings nie, maar oor deursettingsvermoë, spanwerk en die bereidheid om te groei. Ons spanne het hul passie en veggees op die veld gewys, en daar was besonderse oomblikke om te vier!

• 0.9A verloor 21-0
• 0.9 B verloor 35-0
• 0.9C wen 31-5

• 0.11A verloor 15-7
• 0.11B verloor 24-0
• 0.11C verloor 49-0

• 0.13C wen 17-0 

Die Tintinkie Mini Dag was ’n ware fees van rugbytalent! Die manne het briljant gespeel en hul spanwerk het beïndruk—’n dag vol trots en sportmanskap!

• 0.6A speel gelykop 3-3 teen Vaalpark
• 0.6A verloor 10-1 teen Wilgerivier

• 0.6B verloor 20-1 teen Fonteine
• 0.6B wen 6-4 teen Parys

• 0.7A wen 7-4 teen Fonteine
• 0.7A verloor 4-3 teen Vaalpark

• 0.7B wen 7-1 teen Fonteine
• 0.7B verloor 14-0 teen Wilgerivier 

Elke wedstryd is 'n kans om te groei, te leer en sterker terug te kom. Ons seuns het hul moed en sportmangees getoon teen Willem Postma, en hoewel die eindtelling nie in ons guns was nie, was die gees op die veld onmiskenbaar.

Rugby uitslae teen Willem Postma:

• 0.9A verloor 14-7
• 0.9B verloor 35-0
• 0.9C verloor 41-0

• 0.11A verloor 12-3
• 0.11B verloor 10-5
• 0.11C verloor 17-5

• 0.13C verloor 31-7 

• 0.9A verloor 21-0
• 0.9B verloor 35-0
• 0.9C wen 31-5

• 0.11A verloor 15-7
• 0.11B verloor 24-0
• 0.11C verloor 49-0

• 0.13A verloor 17-15
• 0.13B verloor 25-19
• 0.13C wen 17-0

• 0.7A wen 4-2
• 0.7B verloor 5-2
• 0.7C verloor 3-1

• 0.9A wen 24-10
• 0.9B wen 29-0

• 0.11A wen 12-5
• 0.11B wen 19-12
• 0.11C verloor 22-5

• 0.13A wen 45-12

• 0.9A wen 27-0 teen Koppie Alleen
• 0.9B wen 26-0 teen Voluit

• 0.11A wen 26-14 teen St. Helena
• 0.11B wen 22-0 teen Voluit

• 0.13B wen 32-5 teen St. Helena

• 0.9A  wen 24-19
• 0.9B verloor 15-12

• 0.11A wen 10-7
• 0.11B verloor 40-5

• 0.13B wen 22-12

Ons netbal- en rugbyspanne het die naweek aan die Super 8 toernooi in Bethlehem deelgeneem. Die spanne het ñ paar harde wedstryde agter die rug. Baie geluk julle!

Baie geluk aan al die spelers wat deelgeneem het! Trio Primêr is ongelooflik trots op elkeen se prestasies en deelname aan die sportreeks. Julle het elkeen julle vaardighede ontwikkel en 'n liefde vir sport gekweek. Hierdie bied geleenthede vir ontwikkeling en groei, ongeag die uitslae.

Ons waardeer elke speler se harde werk en toewyding. Dit is julle liefde en passie vir die sport wat die verskil maak. Hou aan om te oefen, te leer en te geniet. Ons sien uit na nog baie suksesvolle sportgeleenthede saam met julle!

‘n Groot dankie aan ons borge wat ons hande versterk het en kinders se harte bly gemaak het. Ouers se ondersteuning langs die veld is vir ons ‘n groot voorreg en ons weet elke seun het dit waardeer.

Baie dankie aan al die afrigters vir die tyd wat julle opgeoffer het om dit suksesvol te maak. Julle entoesiasme, positiewe gesindheid en lojaliteit teenoor ons skool en leerders gaan nie ongesiens verby nie.

© Kopiereg 2025 Trio Primêr - Alle Regte Voorbehou | Koekiebeleid | Privaatheidsbeleid

WhatsApp Chat
Terug na Sportpaneelbord
Terug na Bo