TENNIS

Verlede jaar het Trio Primêr se tennis in totaal 9 spanne vir die liga ingeskryf en uitstekend gevaar. Hierdie prestasie is 'n bewys van die spelers se harde werk en toewyding, asook die ondersteuning van hul afrigters en die skoolgemeenskap. Wat 'n wonderlike jaar van sukses op die tennisbane!

 Tennisspelers gekies vir Vrystaat-span

Baie geluk aan Martie Geldenhuys wat vir die Vrystaat A-tennisspan gekies is, asook aan Zoë Wessels en Marius Wessels wat vir die Vrystaat B-tennisspan gekies is. Christiaan van der Walt, Anika van Schalkwyk en Wian Els is aangewys as reserwes vir die Vrystaat span.

Uitslae

Ons 0.11 tennisspanne het van 23-26 April deelgeneem aan die Limodo landswye tennis toernooi in Bethlehem, waar 20 skole van regoor Suid-Afrika meegeding het. Wat ‘n ongelooflike geleentheid om talentvolle spelers op die baan te sien!

Seuns (van links na regs): Herman van der Walt, Adriaan Geldenhuys, Braam Snyders, Christiaan van der Walt

Dogters (van links na regs): Leanke van Zyl, Martie Geldenhuys, Lana Nel, Zoe Wessels
Ons is trots op elkeen van julle 

Mianko Labuschagne:

  • 240 – 2de graad 6 algeheel + 4de laerskool seuns
  • 239 – 2de graad 6 algeheel + 4de laerskool seuns

Rayden Lee:

  • 216 – 3de graad 7 algeheel + 6de laerskool seuns
  • 216 – 3de graad 7 algeheel + 8ste laerskool seuns

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit. Autem laudantium in adipisci ipsa optio quas id excepturi non, eos cupiditate

© Kopiereg 2025 Trio Primêr - Alle Regte Voorbehou | Koekiebeleid | Privaatheidsbeleid

WhatsApp Chat
Terug na Sportpaneelbord
Terug na Bo