TWEEKAMP


Met die aanvang van 2025 het ons span 4 indrukwekkende medaljes verower in liga twee.

Hou so aan, Welpies! Ons is trots op elkeen van julle.

Uitslae

Uitslae is as volg:

0nder 11
• Braam Snyders (1ste Plek)
• Adriaan Geldenhuys (3de Plek)
• Franco Nel (4de Plek)

Onder 13
• Lana Nel (2de Plek)
• Gustav Maartens (1ste Plek)
• Cihan Botha (3de Plek)

Onder 15
• Christie Snyders (1ste Plek)
• Jane Botha (2de Plek)
• Barend van der Merwe (2de Plek) 

In liga twee het ons 4 medaljes ingepalm, waarvan een 'n skitterende eerste plek is en drie uitblinkende tweede plekke:

Onder 13
• Nienke Eksteen (2de Plek)
• Cihan Botha (2de Plek)

Onder 15
• Jané Botha (1ste Plek)
• Barend van der Merwe (2de Plek) 

Uitslae is as volg:

Onder 11
• Braam Snyders (2de Plek)

Onder 13
• Nienke Eksteen (2de Plek)
• Cihan Botha (3de Plek)

Onder 15
• Jané Botha (1ste Plek)
• Barend van der Merwe (3de Plek) 

Uitslae is as volg:

Onder 13
• Nienke Eksteen (1ste plek) 

Die volgende atlete het die naweek van 21-22 Maart aan die SA Tweekamp Kampioenskap deelgeneem te Oudtshoorn:

O.15 Dogters:
•  Christie Snyders (25ste Plek)
•  Jane Botha (31ste Plek)

0.13 Dogters:
• Nienke Eksteen (39ste Plek)

0.13 Seuns:
•  Cihan Botha (65ste Plek)

0.11 Seuns:
•  Braam Snyders (22ste Plek)

TRIO Primêr is algheel 26ste uit 98 laerskole. 

© Kopiereg 2025 Trio Primêr - Alle Regte Voorbehou | Koekiebeleid | Privaatheidsbeleid

WhatsApp Chat
Terug na Sportpaneelbord
Terug na Bo