Trio Primêr het in 2024 met vriendskaplike wedstryde baie goeie uitslae behaal. Baie geluk aan elke afrigter en span wat so mooi presteer het.
Ons o. 11 A-span het ‘n vierde plek behaal tydens die Super 8- reeks en die o.13 A-span het algeheel tweede geeindig.
Nege-en-twintig van ons leerders was in die onderskeie Fezile Dabi-Suid spanne opgeneem, terwyl een gekies was vir die Vrystaatspan.
B-span (O.11)
B-span (O.13)
A-span (O. 11)
A-span (O. 13)
Dogters