Gholf

Trio het aan die Super 8 Gholftoernooi te Lichtenburg deelgeneem in 2024 en puik uitslae is behaal.

2024: Prestasies

2

Adam Norval en
Malan Mostert 

behaal  ‘n 2de plek vir O.11

3

Elé Conradie en
Henry Parsons

behaal ‘n 3de plek vir O.11

Custom Icon

Elé Conradie

behaal Beste Dogterspeler van die dag

© Kopiereg 2025 Trio Primêr - Alle Regte Voorbehou | Koekiebeleid | Privaatheidsbeleid

WhatsApp Chat
Terug na Sportpaneelbord
Terug na Bo